Make Text Bigger Make Text Smaller Reset Text Size
Tuisblad arrow Solidaridad & Geregtigheid arrow Solidariteit & Geregtigheid
Solidariteit en Aksie van Maatskaplike Geregtigheid PDF Druk Epos
Dominikane het 'n lang tradisie van verbondenheid tot maatskaplike geregtigheid insowel hul Kapittelaktes as in hul werk en optrede.  Daar word aanvaar dat hoewel dit eintik die verkondiging van die Woord is wat Dominikane in 'n unieke spirituele familie saamvoeg, hierdie proses vele vorms kan aanneen, en dat medelye met die lot van die armes en diegene wat slagoffers van ongeregtigheid is, altyd 'n integrale deel moet wees van die veelvuldige wyses waarop die Woord uitgedra word.

In Dominican Spirituality se Erik Borgman: Al dié Kominikane wat in die tyd waarin ons leef hulle beywer vir gelykheid te midde van soveel ongelykhede - maatskaplike gelykheid, kerklihe gelykheid - is getrou aan 'n tradisie wat so oud soos die Dominikaanse beweging self is (Continuum, 2000).

 Eike individu het 'n verantwoordelikheid orn solidariteit met ander mense to betoon.  Johannes Paulus 11, sé hieroor:

 

"Solidariteit is nie 'n gevoel van vae medelye of appervlakkige besorgdheid oor die teëspoed van so vele mense, naby en ver, nie.  Inteendeel, dit is 'n ferm en volhardende vasberakenheid om louself te wy aan die gemeenskaplike welstand, dit wil sé, die welstand van ieder en elke individy, want ons is almal inderdaad verantwoordelik vir aimal om ons."

Johannes Paulus 11, Solicitudo Rei Socialis, 1987)

 

Ware solidariteit word getoon deur dade, nie net woorde, nie.  Elkeen van ons het 'n verantwoordelikheid wanneer dit kom by maatskaplike geregtigheid.  Die koopkrag wat hierdie groepe byvoorbeelk het is enorm, maar hand aan hand hiermee gaan 'n verantwoordelikheid om eties op te tree wanneer ons koop, geld belé en dinge weggooi.

Image 
Image
 'n Plass en ekologiese opvoedingsentrum, Ierland
  'n Optog ter ondersteuning van geregtigheid in Brasilie

                                                                   

  

 

 

 

 

 
< Vorige   Volgende >