|
Die Cabra Dominikaners vorm deel van die Orde van Prekers wat deur Sint Dominiek Guzman in 1206 gevind is.Dominiek was "n Spaanse preker wat mense gehelp het om God te vind in die verwarring van hul lewe en tye.
As vroue Dominikaners, vind ons ook ons inspirasie van die lewe van Sint Katriena van Siena, a leuke Dominikaner, "n vrou van geloof, 'n preker and 'n geestelike.
Wat doen ons?
Ons strewe om in kommunie met mekaar te lewe, ons bid, vier fees, studeer en preek die Woord van God. Ons gee onderwys in skole, universiteite en sentrums vir volwassenes. Ons doen ook pastorale werk in parogies, gevangenisse and werk met oud en jong mense.
Waar vind ons ministries plaas?
Ons werk in Ierland, Suid-Afrika, Portugal, Verenigde State van Amerika (Louisiana), Argentina, Bolivia en Brazil.
|