Make Text Bigger Make Text Smaller Reset Text Size
Tuisblad arrow Still Ruimte arrow Gebed in die Dominikaanse Lewe
Gebed in die Dominikaanse Lewe PDF Druk Epos

Die kern van liturgiese gebed is die Eucharistie, waar ons in hart en siel een word met Christus.

 

  Image

Die viering van die Eucharistie vind plaas in samehang met die Gebed van die Kerk, wanneer hoofsaaklik psalms en gedeeltes uit Bybel deur gebed of gesamentlike sang voorgedra word. 

Image

Die liturgie rus optwee belangrike hoekstene wat die harmonius ritme van die daaglikse lewe weerspieël, naamlik die oggend - en aandgebed.

 

Image
Sint Dominikus het graag die psalms in gebed voorgedra en op dié wyse oor die Woord van God gemediteer.   As Dominikaanse Susters sit ons hierde tradisie voort, en pas ons ons daaglikse gebed aan by die konteks en kultur waarbinne ons leef.
Image
Sint Dominikus het ook graag alieen gebid, baie keer in die stilte van die nag.  Ooggetuies het vertel van sy lang nagwake waartydens hy die behoeftes van die Kerk en die wëreld aan God opgedra het.
Image

Sint Dominikus het voortdurend gebid tydens die vele togte wat hy te voet afgelë het.  Ons verstaan dat hy baie inspirasie geput het uit die Evangelie van Sint Mattheüs en die Briewe van Sint Paulus. 

Image

In die gees van die nalatenskap van sulke groot Dominidane in die Orde, soos Sint Katharina en Meester Eckhart, streef ons daarna om in eike gemeenskap 'n gees van inspirasie to kweek wat one in staat asl stel om denkende deeinemers te wees aan die wëreld waarin ons leef. 

Image

 
< Vorige