Make Text Bigger Make Text Smaller Reset Text Size
Tuisblad arrow Wie is Ons arrow Ons Lewe
Ons Lewe PDF Druk Epos


Ons is soekers…

 

Vir God, vir Waarheid

Ons vra, ons luister, ons kritiseer…met in oop gemoed vir wat ons mag hoor

 

Ons leef in gemeenskappe…

 

Ons deel alles wat ons is en het met mekaar, ondersteun mekaar in ons lewens en op ons missie

 

In oordenking is ons…

 

Geroepe deur God, ons antwoord op God uit die diepte van ons harte, reflekteer op ons lewenservaringe, ons bid gesamentlik in ons gemeenskappe elke dag…

 

Ons is predikers…

 

Wat deelneem aan die missie van die Orde om die Evangelie te verkondig en uit te dra, om mens te onderrig en vry te maak.

 
< Vorige   Volgende >